RGS Group

Free delivery throughout
South Africa on orders
over R500

FREE DELIVERY throughout South Africa on orders over R500

FREE DELIVERY throughout RSA on orders R500+

(1 customer review)

Alfabet Trein Legkaart

Alfabet Trein is ‘n groot houtvloer-legkaart, met sy ekstra dik stukke, is die perfekte inleiding tot die letters van die alfabet (a tot z) en volgorde-oefening.

Terwyl hulle hierdie self-korrigerende houtvloer-legkaart van 28 stuk bou, leer kinders om beelde te herken en te benoem, om letters van die alfabet en die klanke wat hulle voorstel te herken en te benoem en om op te volg deur die legkaart in die korrekte alfabetiese volgorde te bou.

Voltooide legkaart meet 93x1260mm. Hierdie legkaarte is ideaal vir tuis- en voorskole. Hierdie legkaart is perfek vir gebruik by die huis en voorskoolse.

Ouderdom 4+ yaar.

R100.00

Description

In die boks
• 28 Legkaartstukke
• Volgrootte kleurplakkaat
• Legkaart meet 93x1260mm

1 review for Alfabet Trein Legkaart

  1. Tanya (store manager)

    These alphabet puzzles are great for toddlers, they have fun while learning. This was also the only one I could find that was in Afrikaans (language makes a huge difference with a puzzle like this).

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *